Die Straat van Yucatán (Spaans: Canal de Yucatán) is 'n seestraat wat die Golf van Meksiko in die noorde met die Karibiese See in die suide verbind en die Yucatán-skiereiland in die weste van Kuba in die ooste skei. Aangrensende lande is Meksiko in die weste en Kuba in die ooste. Die seestraat se nouste punt is sowat 217 km wyd en dit is tot sowat 2 800 m diep.
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Meksiko Kategorie:Geografie van Kuba Kategorie:Seestrate Kategorie:Seë van Noord-Amerika Kategorie:Seë van die Atlantiese Oseaan