duimnael|links|Die Río Bermejo soos gesien vanaf Puente Lavalle Die Río Bermejo (Quechua: Pantimayu, panti "rooierig" en mayu "rivier") is 'n groot suidoos-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 1 046 km, is 'n westelike sytak van die Río Paraguay. Die Rio Bermejo vloei in 'n suidoostelike rigting parallel tot die Río Pilcomayo deur Noord-Argentinië.
Die Río Bermejo ontspring net noord van die Bolivies-Argentynse grens. Aansluitend vloei die rivier vir 'n kort tyd in 'n suidelike rigting en later in suidoostelike rigting en mond by Resistencia in die Río Paraná uit.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Riviere in Argentinië Kategorie:Riviere in Bolivië