Die R59 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Hertzogville met Alberton verbind via Parys en Vereeniging.

Die R59 is ’n deurpad van die Alberton Reading-wisselaar tot net na die R57-aansluiting in Sasolburg, bekend as die Sybrand van Niekerk-snelweg.

Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Gauteng Kategorie:Vrystaat