Die R30 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Bloemfontein met Rustenburg verbind via Brandfort, Welkom, Bothaville, Klerksdorp en Ventersdorp. Die suidelike deel van die roete is ’n tolpad, met die Brandfort-tolplaza wat naby aan die suidelike aansluiting met die N1-nasionale pad geleë is. Die tolgedeelte eindig by die aansluiting met die R730-streekroete.

Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika