Die R28 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Krugersdorp met Vereeniging verbind via Randfontein.
Die R28 was voorheen met Pretoria verbind, maar daardie gedeelte van die pad is nou deel van die N14.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika