Die R75 is ’n Oos-Kaapse provinsiale roete in Suid-Afrika wat Graaff-Reinet met Gqeberha verbind.
Enkele dorpe op die roete is Jansenville, Kariega (Uitenhage) en Despatch, asook die pas genaamd Soutpansnek.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap