Die R35 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Amersfoort met Middelburg verbind.
Die R35 het voorheen by die N3 naby Ladysmith aangesluit, maar die gedeelte van die pad vanaf Amersfoort af is nou deel van die N11.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Mpumalanga