Die R23 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Benoni met Volksrust verbind via Brakpan, Heidelberg en Standerton.

Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Gauteng Kategorie:Mpumalanga