Die R22 is 'n provinsiale roete in die KwaZulu-Natalprovinsie van Suid-Afrika, wat die N2 by Hluhluwe verbind met die Mosambiekse grens by Kosibaai, via Mbazwana en Kwangwanase. Dit is op 25 Oktober 2008 geopen.

Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal