Ronald Lee Ermey (24 Maart 1944 - 15 April 2018) was 'n Oscar-bekroonde Amerikaanse akteur en komediant.
Biografie Ermey is Ronald Lee Ermey op 24 Maart 1944 in Emporia, Kansas in die Verenigde State van Amerika gebore.
Filmografie Van sy noemenswaardige rolprente:
Full Metal Jacket (1987) Toy Story (1995) Toy Story 2 (1999) Father of the Pride (2004) Toy Story 3 (2010)
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu