Die R74 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Harrismith met KwaDukuza (voorheen Stanger) op die kus verbind, via Oliviershoekpas, Bergville, Colenso, Weenen en Greytown.
links|duimnael|300px|Uitsig oor die Tugela-bekken by die Oliviershoekpas. Die R74 kan regs gesien word.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal