Die R29 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Johannesburg verbind met Leandra via Germiston, Benoni, Boksburg en Springs. ’n Lang gedeelte van die roete staan bekend as Hoofrifweg (Main Reef Road).
Die R29 het voorheen naby die Golela-grenspos geëindig, maar die deel van Evander na Ermelo is nou deel van die N17 nasionale pad.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika