Die R42 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Vanderbijlpark met Bronkhorstspruit verbind via Vereeniging, Heidelberg en Delmas.

Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Gauteng