Die R65 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Ermelo verbind met die Eswatinigrens by Sandlane, via Amsterdam.

Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika Kategorie:Mpumalanga