Chimamanda Ngozi Adichie (gebore 15 September 1977) is 'n Nigeriese skrywer van romans, kortverhale en nie-fiksie. Sy is veral bekend vir die romans Purple Hibiscus (2003), Half of a Yellow Sun (2006) en Americanah (2013), asook die kortverhaalbundel The Thing Around Your Neck (2009).

In 2008 is Adichie 'n MacArthur Genius Grant toegeken.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nigeriese skrywers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Nigeriese dramaturge