Michael Chabon (gebore 24 Mei 1963) is 'n Amerikaanse skrywer van romans en kortverhale. Hy is bekend vir sy romans The Mysteries of Pittsburgh (1988), Wonder Boys (1995), The Amazing Adventures of Kavalier & Clay (2000), The Yiddish Policemen's Union (2007), Telegraph Avenue (2012), en Moonglow (2016).
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1963