Die Russiese presidentsverkiesing van 2018 het op 18 Maart 2018 plaasgevind, met Wladimir Poetin wat vir sy tweede agtereenvolgende (vierde algehele) termyn in die amp herkies is met 76,69 % van die stemme. Pawel Groedinin van die Kommunistiese Party van die Russiese Federasie het 11,77% van die stemme gewen en Wladimir Zjirinofski van die Liberaal-Demokratiese Party van Rusland 5,65%. Hoewel Poetin in die verkiesing van 2012 die party Verenigde Rusland se kandidaat was, het hy in 2018 as onafhanklike gestaan.
Ander kandidate sluit in Sergei Baboerin (Russiese Volksunie), Grigori Jawlinski (Jabloko) en Boris Titof (Party van Groei).
Uitslae Vanaf of 19:30 Moskoutyd op 19 Maart, het die CEC 'n landwye opdaaging van 67.53% berig.
KandidaatPartyVotes% Wladimir PoetinOnafhanklike56,433,92776.69 Pawel GroedininKommunistiese Party 8,659,666 11.77 Wladimir ZjirinofskiLiberaal-Demokratiese Party 4,155,168 5.65 Ksenia SobchakCivic Initiative 1,238,180 1.68 Grigori JawlinskiJabloko 769,751 1.05 Boris TitovParty of Growth 556,880 0.76 Maxim SuraykinCommunists of Russia 499,369 0.68 Sergey BaburinRussian All-People's Union 479,037 0.65Ongeldige / leë stemme 791,258 1.08Totaal 73,578,992 100.00Geregistreerde kiesers / opgedaag 109,008,428 67.50Bronne: (99.94% van stemme getel)
Verwysings
Kategorie:Politiek van Rusland