Octavia Estelle Butler (22 Junie 1947 - 24 Februarie 2006) was 'n Amerikaanse skrywer van wetenskapsfiksie. Sy het beide die Hugo Award en Nebula Award 'n verskeidenheid kere gewen. In 1995 het sy ook die eerste wetenskapsfiksiesrywer geword om die MacArthur Genius Grant te wen.

Kategorie:Amerikaanse skrywers