Louisa May Alcott (29 November 1832 – 6 Maart 1888) was 'n Amerikaanse skrywer van romans en gedigte wat die grootste roem verwerf het vir haar roman Little Women (1868), asook hierdie boek se twee opvolger-romans Little Men (1871) en Jo's Boys (1886).

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse skrywers