Edward Franklin Albee III (12 Maart 1928 – 16 September 2016) was 'n Amerikaanse dramaturg wat bekendheid verwerf het vir toneelstukke soos The Zoo Story (1958), The Sandbox (1959), Who's Afraid of Virginia Woolf? (1962) en A Delicate Balance (1966). Drie van sy toneelsukke is bekroon met die Pulitzerprys vir Drama.

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse dramaturge Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2016