Akinwande Oluwole "Wole" Babatunde Soyinka (Joroeba: Akinwándé Oluwo̩lé Babátúndé S̩óyinká; gebore 13 Julie 1934) is 'n Nigeriese dramaturg, digter, essayis en romanskrywer. Hy is in 1986 bekroon met die Nobelprys vir Letterkunde.
Eksterne skakels
Kategorie:Nigeriese dramaturge Kategorie:Nigeriese essayiste Kategorie:Nigeriese digters Kategorie:Nobelprys vir Letterkunde wenners Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1934