duimnael|regs|300px|Die kerkgebou, einde 2017. duimnael|regs|270px|In die kerkgebou voor die laaste diens van 2017 op 31 Desember. Die NG gemeente Alberton-Suid is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Hoëveld (voorheen Suid-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1966. Die kerkgebou op die h.v. Petersfield- en Candicanstraat, Raceview, Alberton. In 1985 was hier 747 doop- en 1 317 belydende lidmate, maar in 2017 508 en 1 552 nadat die gemeente Randpark by Alberton-Suid ingelyf is. Randpark is in 1980 gestig.

Leraar Willem Strauss, Junie 1987 – Augustus 2018Willem Strauss, Linkedin

Verwysings

Bronne Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika