Hans Peter Hallbeck (18 Maart 1784 in Malmö - 25 November 1840 in Genadendal) was 'n Sweedse sendeling van die Morawiese kerk in Genadendal van 1818 tot 1840.
Hallbeck is op 18 Maart 1784 in Malmö, Swede gebore. Hy is op 25 November 1840 in Genadendal in Suid-Afrika oorlede. Hy was waarskynlik die eerste Sweedse sendeling in Afrika.
Eksterne skakels Biografie van Hallbeck http://www.museums.org.za/genadendal/ Dorpe van die Overberg: Genadendal
Kategorie:Swede (nasionaliteit) Kategorie:Suid-Afrikaanse immigrante Kategorie:Suid-Afrikaanse sendelinge Kategorie:Geboortes in 1784 Kategorie:Sterftes in 1840