Die Kaapse fisant is 'n voël wat endemies is in Suid-Afrika, veral in die ekostreek kusfynbos en -renosterveld van die Wes-Kaap.
Ander name Engels: Cape spurfowl (Francolin)
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronne Newman se Voëls van Suider-Afrika.
Verwysings
Kategorie:Kwartels, patryse en fisante