Bosveldfisant (Pternistis swainsonii) is 'n voël in die familie van fisantagtiges (Phasianidae). Die Latynse spesienaam gedenk William Swainson, 'n Engelse ornitoloog.
Status en verspreiding Volgens die IUCN Rooilys is die spesie se status veilig. Die spesie kom in die middel-suide en die suidooste van Afrika voor. Dit is inheems aan Angola, Botswana, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Eswatini, Zambië, en Zimbabwe.
Ander name Engels: Swainson's spurfowl (francolin)
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronne Newman se Voëls van Suider-Afrika,
Kategorie:Kwartels, patryse en fisante