Die Natalse fisant (Pternistis natalensis) is 'n voël in die familie van fisantagtiges (Phasianidae). Hulle kom in die suidooste van Afrika voor. Volgens die IUCN Rooilys is die spesie se status veilig.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronnelys Newman se Voëls van Suider-Afrika,
Kategorie:Kwartels, patryse en fisante