Die Maartenshoekspruit is 'n klein sytak van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Witteberg suid van Lesotho en is 'n voorloper van die Oranjerivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Maartenshoekspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook Lys van riviere in Afrika
Verwysings
Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap