Die Riflespruit of Geweerspruit is 'n klein sytak van die Bokspruit in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring hoog in die Witteberg suid van Lesotho. Dit is in die opvanggebied van die Kraairivier wat by Aliwal-Noord in die Oranjerivier uitmond.
Sien ook Lys van riviere in Afrika
Eksterne skakel Google-kaart van die Riflespruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap