Die Joggemspruit is 'n sytak van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Witteberg suid van Lesotho en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.

Sytak Funny Stone-stroom

Eksterne skakel Google-kaart van die Joggemspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Sien ook Lys van riviere in Afrika

Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap