Die Carlisleshoekspruit is 'n klein sytak van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Witteberg suid van Lesotho en is 'n voorloper van die Oranjerivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Carlisleshoekspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Sien ook Lys van riviere in Afrika

Verwysings

Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Oos-Kaap