Die Holspruit is 'n sytak van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap as 'n voorloper van die Oranjerivier. Dit ontspring op 'n plato in die Drakensberge, suid van Lady Grey en wes van Barkly-Oos.

Sytak Skulpspruit Telemachusspruit

Eksterne skakel Google-kaart van die Holspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Sien ook Lys van riviere in Afrika

Verwysings

Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap