Die Sterkspruit is 'n sytak van die Oranjerivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring noord van Lady Grey in die Witteberg, 'n deel van die Drakensberge suidwes van Lesotho.
Eksterne skakel Google-kaart van Sterkspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook Lys van riviere in Afrika Sterkspruit, dorp wat die naam van die rivier dra. Sterkspruit wat 'n sytak van die Kraairivier is.
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap