Die Bossieslaagtespruit is 'n klein systroom van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring op 'n plato suid van Lady Grey in die omgewing van die Witteberg. Die spruit vloei aanvanklik weswaarts, maar swenk dan skerp suidwaarts totdat dit uitmond in die Kraairivier, 'n groot suidelike sytak van die Oranjerivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Bossieslaagtespruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook Lys van riviere in Afrika
Verwysings
Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap