Die Bokspruit is 'n klein sytak van die Sterkspruit en die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit ontspring hoog in die Witteberg (Drakensberg) suid van Lesotho en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.

Sien ook Lys van riviere in Afrika

Eksterne skakel Google-kaart van die Bokspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap