Die Langkloofspruit is 'n klein sytak van die Kraairivier in die verre noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Witteberg suid van Lesotho en is in die opvanggebied van die Oranjerivier. Die hoofdorp Barkly-Oos is aan die Langkloofspruit geleë.

Eksterne skakel Google-kaart van die Langkloofspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Sien ook Lys van riviere in Afrika

Verwysings

Kategorie:Kraairiviersytakke Kategorie:Riviere in Oos-Kaap