Philip E. Rosenberg (gebore 1931) is 'n Amerikaanse geochemikus by die Washington Staats-universiteit in die VSA.
Die mineraal Rosenbergiet is in 1993 na hom vernoem.
Eksterne skakels Webmineral – Rosenbergite Mindat.org – Rosenbergite Handbook of Mineralogy – Rosenbergite
Kategorie:Amerikaanse wetenskaplikes Kategorie:Geochemici Kategorie:Mineraloë Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Lewende mense