Geokroniet is 'n mineraal met die formule 0≤x≤8. Dit het die jordaniet-struktuur en vorm 'n oplossingsreeks daarmee. Die jordaniet-struktuur het vier verskillende as-posisies. Drie daarvan kan antimoonatome opneem en effens groter word, een daarvan kan net deur arseen beset word.
Verwysings
Kategorie:Minerale