Masilo is 'n township in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Masilo waar die dorp Theunissen se Swart mense gewoon het.

Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 21 963 gehad.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat