Majemasweu is 'n township in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Majemasweu waar die dorp Brandfort se Swart mense gewoon het.
Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 9 765 gehad.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat