Ikgomotseng is 'n township in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Ikgomotseng waar die dorp Soutpan se Swart mense gewoon het. Dit is halfpad tussen Theunissen en Dealesville geleë.
Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 3 253 gehad.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat