Die Paralimpiese Somerspele 2020 (Japannees: 東京2020パラリンピック競技大会, Hepburn: Tōkyō Nizeronizero Pararinpikku Kyōgi Taikai) sou oorspronklik tussen 25 Augustus en 6 September 2020 in Tokio, Japan, aangebied gewees het, met die nuwe datums van 24 Augustus tot 5 September 2021. Tydens die geleentheid het 4 535 atlete uit 162 nasies aan 539 items in 22 verskillende sportsoorte deelgeneem.

duimnael|links|Die Japannese Nasionale Stadion in Tokio duimnael|links|400px|Kaart van deelnemende nasies in 2020:

Gasheerstad Tokio Dit was die 16de aanbieding van die Paralimpiese Somerspele en die tweede keer wat Tokio die spele organiseer het na hulle eerste spele in 1964, waarmee Tokio die eerste stad geword het om twee keer Paralimpiese Somerspele aan te bied. Verder was dit ná die Paralimpiese Winterspele 1998 in Nagano die derde Paralimpiese Spele in Japan.

Die opening- en sluitingseremonies het in die Japannese Nasionale Stadion in Tokio plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met Griekeland eerste en die gasheer Japan laaste, maar aangesien die plaaslike taal Japannees is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Beide Charl du Toit (atletiek) en Kgothatso Montjane (rolstoeltennis) het die Suid-Afrikaanse vlag ingedra. Die Spele is amptelik deur keiser Naruhito geopen. Dit was die eerste Paralimpiese Spele wat deur die keiser geopen is. Die Somerspele van 1964 is deur Yoshiaki Kasai geopen en die Winterspele van 1998 deur die destydse kroonprins Naruhito (die huidige keiser).

As gevolg van die wêreldwye Covid-19-pandemie het die Internasionale Olimpiese Komitee met die Japannese reëlingskomitee ooreengekom om die Paralimpiese Somerspele 2020 vir een jaar uit te stel. Die sportgeleentheid het egter steeds sy amptelike naam behou as die Paralimpiese Somerspele van die jaar 2020. Dit was die eerste keer dat 'n Paralimpiese Spele uitgestel en in 'n onewe jaar aangebied is. Verder het die Japannese regering en die Internasionale Olimpiese Komitee aangekondig dat dit sonder enige toeskouers sou plaasvind.

Die Olimpiese Somerspele 2020 is tussen 23 Julie en 8 Augustus 2021 in Tokio gehou.

Toewysing duimnael|links|upright|Seiko Hashimoto, hoof van Tokio se reëlingskomitee As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Somerspele 2020 ook die gasheer vir die Paralimpiese Somerspele 2020. Tokio is op 7 September 2013 in Buenos Aires deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2020. Ander kandidate was Istanboel en Madrid.

Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2020 Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Tokio 42 — 60 Istanboel 26 49 36 Madrid 26 45 —

Sporte Tydens die Paralimpiese Somerspele 2020 was daar in nuwe Paralimpiese sportsoorte soos pluimbal en taekwondo meegeding, terwyl seilvaart en 7-per-kant sokker nie meer op die Paralimpiese program was nie.

22 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 539 medaljes oorhandig.

Stadions duimnael|Tokiobaai, waar 'n aantal kompetisies gehou is duimnael|Nippon Budokan het die Judo-kompetisies aangebied duimnael|Die Ariake Coliseum in Kōtō, Tokio duimnael|Die Internasionale Uitsaai- en Hoofpersentrum Die plekke soos volgens die amptelike webwerf van die Paralimpiese Spele 2020.

Erfenissone Japannese Nasionale Stadion – Atletiek en seremonies (opening/sluiting) Nippon Budokan – Judo Tokio Ruiterpark – Ruitersport Tokio Internasionale Forum – Bankdruk Tokio Metropolitaanse Gimnasium – Tafeltennis Yoyogi Nasionale Stadion – Rolstoelpluimbal, rolstoelrugby

Tokiobaaisone Aomi Stedelike Sportsentrum – 5-per-kant sokker Ariake-arena – rolstoelbasketbal (hoofplek) Ariake Coliseum – rolstoeltennis Yumenoshimastadion – Boogskiet Makuhari Messe – doelbal, sitvlugbal, Taekwondo, rolstoelskerm Odaiba Marienepark – Paradriekamp Yumenoshimastadion – swem Tokiobaai – Boccia Tokio Gate-brug – roei, Parakanovaart

Afgeleë sportplekke Musashino Woudsportplek – rolstoelbasketbal (groepfase) Camp Asaka – skyfskiet Izu Velodrome – Baanfietsry Fuji-snelweg – Padfietsry

Kalender Die oorspronklike kalender vir die Paralimpiese Somerspele 2020 is met 364 dae uitgestel om te verseker dat al die items op die oorspronklik beplande dag van die week plaasvind, waarvolgens die nuwe kalender van 24 Augustus tot 5 September geloop het.

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie

Augustus/September24Di25Wo26Do27Vr28Sa29So30Ma31Di1Wo2Do3Vr4Sa5SoItems 20px Seremonies OS SS 20px 5-per-kant sokker

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | | style="background-color:#3399ff;" |● | | style="background-color:#ffcc00;" |1 |1 20px Atletiek

| style="background-color:#ffcc00;" |13 | style="background-color:#ffcc00;" |16 | style="background-color:#ffcc00;" |19 | style="background-color:#ffcc00;" |17 | style="background-color:#ffcc00;" |21 | style="background-color:#ffcc00;" |17 | style="background-color:#ffcc00;" |18 | style="background-color:#ffcc00;" |17 | style="background-color:#ffcc00;" |24 | style="background-color:#ffcc00;" |5167 20px Bankdruk

| style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |4

|20 20px Boccia

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |3 |7 20px Boogskiet

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 |9 20px Doelbal | | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |2 | |2 Fietsry 20px Baan | | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |5 | style="background-color:#ffcc00;" |5 | style="background-color:#ffcc00;" |3

|51 20px Pad

| style="background-color:#ffcc00;" |19 | style="background-color:#ffcc00;" |6 | style="background-color:#ffcc00;" |5 | style="background-color:#ffcc00;" |4 | | 20px Judo

| style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |5

|13 20px Paradriekamp

| style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |4

|8 20px Parakanovaart

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |5 |9 20px Roei

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |4

|4 20px Rolstoelbasketbal | | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |12 20px Rolstoelpluimbal

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |7 | style="background-color:#ffcc00;" |714 20px Rolstoelrugby | | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1

|1 20px Rolstoelskerm | | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |2

|16 20px Rolstoeltennis

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |2 |6 20px Ruitersport

| style="background-color:#ffcc00;" |3 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |5

|11 20px Sitvlugbal

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |12 20px Skyfskiet

| style="background-color:#ffcc00;" |3 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |113 20px Swem | | style="background-color:#ffcc00;" |16 | style="background-color:#ffcc00;" |14 | style="background-color:#ffcc00;" |14 | style="background-color:#ffcc00;" |14 | style="background-color:#ffcc00;" |13 | style="background-color:#ffcc00;" |15 | style="background-color:#ffcc00;" |14 | style="background-color:#ffcc00;" |15 | style="background-color:#ffcc00;" |15 | style="background-color:#ffcc00;" |16 | |146 20px Taekwondo

| style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |2 |6 20px Tafeltennis | | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |5 | style="background-color:#ffcc00;" |8 | style="background-color:#ffcc00;" |8 | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |5 | style="background-color:#ffcc00;" |5 | |31 Totaal 24 30 44 55 62 54 58 45 48 55 49 15 539 Kumulatief 24 54 98 153 215 269 327 372 420 475 524 539Augustus/September24Di25Wo26Do27Vr28Sa29So30Ma31Di1Wo2Do3Vr4Sa5SoItems

Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelneem. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname Tydens die vorige Paralimpiese Spele het Suid-Afrika 17 medaljes (7 goud, 6 silwer en 4 brons) ingepalm en in die 22ste plek geëindig.

Suid-Afrika het 34 atlete na die Spele gestuur. Hulle eindig in die algehele 34ste plek met 7 medaljes. Hiervan is 4 goud-, 1 silwer en 2 bronsmedaljes.

Goud Anrune Weyers – atletiek – vroue se 400 m – T47 Ntando Mahlangu – atletiek – mans se verspring – T63