Die Olimpiese Winterspele 2026 (Italiaans: Olimpiadi invernali del 2026), amptelik bekend as die XXVste Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 22 Februarie 2026 in Milaan en Cortina d'Ampezzo, Italië, aangebied.

duimnael|links|Olimpiese medaljes is op die Piazza del Duomo van Milaan oorhandig Dit was ná die Olimpiese Winterspele van 1956 in Cortina d'Ampezzo en die Olimpiese Winterspele van 2006 in Turyn die derde wat in Italië gehou is. In die Italiaanse hoofstad Rome is ook die Olimpiese Somerspele van 1960 beslis. Dit was die eerste Olimpiese Winterspele met twee amptelike gasheerstede.

Die openingseremonie het in San Siro van Milaan plaasgevind, terwyl die sluitingseremonie op die Verona Arena van Verona gehou is. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met Griekeland die eerste en die gasheer Italië die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Italiaans is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Die spanne van Benin, Guinee-Bissau en die Verenigde Arabiese Emirate het vir die eerste keer aan Olimpiese Winterspele deelgeneem. Suid-Afrika het met vyf atlete aan hierdie Olimpiese Winterspele deelgeneem, die grootste Suid-Afrikaanse span ooit; beide Matthew Smith (heg-en-steg-ski) en Nicole Burger (skeleton) het die Suid-Afrikaanse vlag tydens die opening- en sluitingseremonies ingedra. Dit was die eerste openingseremonie wat op vier plekke gehou en waartydens twee Olimpiese vlamme aangesteek is.

Die Paralimpiese Winterspele 2026 is tussen 6 en 15 Maart in Milaan en Cortina d'Ampezzo gehou.

Toewysing duimnael|links|upright|Giovanni Malagò, hoof van Italië se bod-komitee duimnael|Logo van die Italiaanse bod vir die Olimpiese Winterspele 2026 Milaan en Cortina d'Ampezzo is op 24 Junie 2019 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2026. Die enigste ander kandidaat was Stockholm, Swede.

Die gasheerstad sou oorspronklik in Oktober 2019 deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in Milaan, Italië, aangekondig word. Die IOK het die stemming egter na 'n ander plek – en datum – verskuif, nadat Italië 'n bod vir die Olimpiese Winterspele 2026 ingedien het wat die stad Milaan insluit. Die stemming is op 24 Junie 2019 in die hoofkantoor van die IOK in Lausanne, Switserland, gehou. Die eerste aansoekfase vir die Spele het in September 2017 begin.

Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2026 Stad Land Rondte 1 Milaan en Cortina d'Ampezzo 47 Stockholm 34

Sportplekke duimnael|Die openingseremonie het in die San Siro van Milaan plaasgevind duimnael|Stadio Olimpico Del Ghiaccio duimnael|Forum di Milano duimnael|Die sluitingseremonie is op die Verona Arena gehou

Milaan-gebied PlekSporteKapasiteitStatusSan SiroOpeningseremonie75 817KlaarMilano Santa Giulia Yshokkie-arenaYshokkie (groep- en uitklopfase)12 000NuutFieraMilanoYshokkie (groepfase), langbaanskaats6 000, 7 500KlaarForum di MilanoKunsskaats, kortbaanskaats11 500Klaar

Cortina d'Ampezzo-gebied PlekSporteKapasiteitStatusOlimpia delle TofaneAlpeski7 000KlaarStadio Olimpico Del GhiaccioYsbal3 000KlaarCortina Glybaansentrumbobslee, skeleton, rodel5 500NuutSuid-Tirol-ArenaTweekamp19 000Klaar

Valtellina-gebied PlekSporteKapasiteitStatusStelvioAlpeski, skibergklim7 000KlaarLivingo-sneeuparkSneeuplankry, vryski2 000, 8 400KlaarLivingo Aerials & Moguls ParkVryski3 000Klaar

Val di Fiemme-gebied PlekSporteKapasiteitStatusPredazzoSkansspring, Noorse kombinasie5 000KlaarTeseroHeg-en-steg-ski, Noorse kombinasie15 000Klaar

Verona PlekOlimpiese seremonieKapasiteitStatusArena di VeronaOlimpiese sluitingseremonie15 000Klaar

Sporte Agt Olimpiese sporte in 16 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 116 medaljes oorhandig.

Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes UG Uitstallingsgala SS Sluitingseremonie

Februarie4Wo5Do6Vr7Sa8So9Ma10Di11Wo12Do13Vr14Sa15So16Ma17Di18Wo19Do20Vr21Sa22SoWedstryde20px Seremonies OS SS 20px Alpeski

|style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1

|10 20px Bobslee

|style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1

|style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |4 20px Heg-en-steg-ski

|style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 2 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1

|style="background-color:#ffcc00;" | 2

|style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |12 20px Kortbaanskaats

|style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 2 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 2 | |style="background-color:#ffcc00;" | 2

|9 20px Kunsskaats

|style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#3399ff;" | ● | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | | style="background-color:#ffdead;" |EG | |5 20px Langbaanskaats

|style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 2 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 2 | |style="background-color:#ffcc00;" | 2

|9 20px Noorse kombinasie

|style="background-color:#ffcc00;" | 1

|style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1

|3 20px Rodel

|style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 2 |style="background-color:#ffcc00;" | 1

|5 20px Skansspring

|style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1

|style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1

|6 20px Skeleton

|style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1

|3 20px Skibergklim

|style="background-color:#ffcc00;" | 2 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |3 20px Sneeuplankry | |style="background-color:#3399ff;" | ● | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 2 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 2 |style="background-color:#ffcc00;" | 2 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1

|style="background-color:#ffcc00;" | 2

|11 20px Tweekamp

|style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 2 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |11 20px Vryski

|style="background-color:#3399ff;" | ● | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 | |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 3 |style="background-color:#ffcc00;" | 2 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |15 20px Ysbal |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |3 20px Yshokkie | |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#3399ff;" | ● |style="background-color:#ffcc00;" | 1 |2 Totaal 0 0 0 5 8 5 9 8 9 7 8 9 6 6 9 6 7 9 5 116 Kumulatief 0 0 0 5 13 18 27 35 44 51 59 68 74 80 89 95 102 111 116Februarie4Wo5Do6Vr7Sa8So9Ma10Di11Wo12Do13Vr14Sa15So16Ma17Di18Wo19Do20Vr21Sa22SoWedstryde

Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele met vyf atlete deelgeneem, die grootste Suid-Afrikaanse span ooit, maar kon geen medaljes verower nie.

Aantal medaljes duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (NOR) 80 18 12 11 41 2 (USA) 232 12 12 9 33 3 (NED) 38 10 7 3 20 4 (ITA) 196 10 6 14 30 5 (GER) 185 8 10 8 26 6 (FRA) 162 8 9 6 23 7 (SWE) 110 8 6 4 18 8 (SUI) 175 6 9 8 23 9 (AUT) 117 5 8 5 18 10 (JPN) 121 5 7 12 24

Sien ook Olimpiese Winterspele 1944 in Cortina d'Ampezzo beplan, maar weens die Tweede Wêreldoorlog gestaak Olimpiese Winterspele 1956 in Cortina d'Ampezzo Olimpiese Somerspele 1960 in Rome Olimpiese Winterspele 2006 in Turyn

Verwysings

Eksterne skakels

Milan-Cortina 2026 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.

Kategorie:Cortina d'Ampezzo Kategorie:Geskiedenis van Italië Kategorie:Milaan 2026 2026 Kategorie:Sport in 2026