Die Paralimpiese Winterspele 2018 (Koreaans: hangoel: 평창 동계 패럴림픽; hanja: 平昌 冬季 패럴림픽; Pyeongchang Donggye Paereollimpik), is tussen 9 en 18 Maart in Pyeongchang, Suid-Korea, aangebied. Dit was die twaalfde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en ná die Paralimpiese Somerspele 1988 in Seoel die tweede Paralimpiese Spele in Suid-Korea.
duimnael|links|Dragon Valley Ski Resort Suid-Afrika het nie aan hierdie Paralimpiese Winterspele deelgeneem nie. Die spanne van Georgië, Noord-Korea en Tadjikistan het vir die eerste keer aan Paralimpiese Winterspele deelgeneem. Die Russiese span is soos by die Olimpiese Winterspele 2018 van die Paralimpiese Winterspele uitgesluit, hoewel atlete onder neutrale vlag deelgeneem het.
Die Olimpiese Winterspele 2018 is tussen 9 en 25 Februarie (in die maand net voor die Paralimpiese Winterspele) in Pyeongchang gehou.
Toewysing duimnael|links|Kaart van die sportplekke duimnael|400px|Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2018 As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Winterspele 2018 ook die gasheer vir die Paralimpiese Winterspele 2018. Pyeongchang is op 6 Julie 2011 in Durban deur die Internasionale Olimpiese Komitee as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2018 aangewys. Ander kandidate was: München en Annecy.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2018 Stad Land Rondte 1 Pyeongchang 63 München 25 Annecy 7
Sporte 6 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. 20px Alpeski (30) 20px Heg-en-steg-ski (20) 20px Paratweekamp (18) 20px Rolstoelysbal (1) 20px Sleehokkie (1) 20px Sneeuplankry (10)
Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
Maart 2018 9101112131415161718GouemedaljesSeremonies OS SS20px Alpeski | |bgcolor=#ffcc00|6 |bgcolor=#ffcc00|6 | |bgcolor=#ffcc00|6 |bgcolor=#ffcc00|3 |bgcolor=#ffcc00|3 | |bgcolor=#ffcc00|3 |bgcolor=#ffcc00|3 | 3020px Heg-en-steg-ski
|bgcolor=#ffcc00|2 |bgcolor=#ffcc00|4 | |bgcolor=#ffcc00|6
|bgcolor=#ffcc00|6 |bgcolor=#ffcc00|2 | 2020px Paratweekamp | |bgcolor=#ffcc00|6
|bgcolor=#ffcc00|6
|bgcolor=#ffcc00|6
| 1820px Rolstoelysbal | |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#ffcc00|1 | | 120px Sleehokkie | |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#3399ff|● |bgcolor=#CD7F32| |bgcolor=#ffcc00|1 | 120px Sneeuplankry
|bgcolor=#ffcc00|5
|bgcolor=#ffcc00|5
| 10Totaal 0 12 8 9 12 9 3 11 10 6 80
Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 2018: Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (USA) 68 13 15 8 36 2 23px Neutrale Paralimpiese Atlete (NPA) 30 8 10 6 24 3 (CAN) 52 8 4 16 28 4 (FRA) 12 7 8 5 20 5 (GER) 20 7 8 4 19 6 (UKR) 20 7 7 8 22 7 (SVK) 11 6 4 1 11 8 (BLR) 14 4 4 4 12 9 (JPN) 38 3 4 3 10 10 (NED) 9 3 3 1 7 Totaal (26 NPKs) 569 80 80 81 241
Sien ook Paralimpiese Somerspele 1988 in Seoel
Verwysings
Eksterne skakels
Pyeongchang 2018 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee. Amptelike webwerf van die Spele
Kategorie:Geskiedenis van Suid-Korea 2018 Kategorie:Pyeongchang Kategorie:Sport in 2018 Kategorie:Sport in Suid-Korea