Ourikupried is 'n seldsame mineraal met formule . Die mineraal is 'n koper-goud-allooi.
Kristalstruktuur Die mineraal het 'n kubiese struktuur wat 'n ordening van die koper-tipe (A1) kubiese digpakking is. Een van die vier posisies van die Fmm-sel word deur 'n goudatoom beset, die ander drie deur koperatome. Dit verminder die simmetrie tot primitief: Pmm. Hierdie struktuur is die argetipe van die Strukturbericht-klassifikasie se L1-struktuur.
Verwysings
Kategorie:Legerings Kategorie:Minerale