duimnael|links|upright|Plaat wat gepaard gaan met sommige nuwe Suid-Afrikaanse spesies van Lycaenidae Trans. ent. Soc. Lond. in 1874 Roland Trimen (1840 – 1916) was 'n Britse natuurkundige. Hy is Engeland gebore en arriveer in 1860 in die Kaap. Hy wy 'n jaar aan studie en versameling van skoenlappers. Sy ontdekkings is deur die Britse Museum gepubliseer. Hy het gewerk as die kurator van die Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad en het baie oor insekte geskryf.
Bron Rosenthal, Eric, Ensiklopedie van Suidelike Afrika They apply the sciences... In: Lantern. Tydskrif vir Kennis, Kuns en Kultuur. Jaargang 26, nr. 3, September 1980
Eksterne skakels
Kategorie:Britse bioloë Kategorie:Geboortes in 1840 Kategorie:Sterftes in 1916