Jakaranda en variasies in spelling kan na die volgende verwys: Die spesie Jacaranda mimosifolia, algemeen bekend as die Jakarandaboom. Die plant genus Jacaranda. Pienkjakaranda Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika, word in die volksmond "Jakarandastad" genoem. 'n Pretoriase radiostasie met die naam Jacaranda FM. Die Griekse vragskip Jacaranda.
Bron en licentie
Gebaseerd op: Wikipedia — Jakaranda (dubbelsinnig) · auteursgeschiedenis.
Tekst: CC BY-SA 4.0.
Over de bewerking
Wikisyntaxis en sjablonen zijn verwijderd; langere teksten zijn ingekort.