Antonio Tajani (4 Augustus 1953, Rome) is 'n Italiaanse politikus, 'n voormalige lid van die Europese Kommissie en voormalig president van die Europese Parlement. Hy is 'n lid van Forza Italia, Silvio Berlusconi se party en het sy woordvoerder gewees. In Brussel was hy 'n lid van die EPP gewees.

Tajani is sedert 22 Oktober 2022 vise-premier en minister van buitelandse sake.

Europese Parlement In Januarie 2017 het hy met 351 teen 282 stemme die kandidaat van die Sosialiste Mr. Pittella verslaan en is hy as opvolger van die Duitser Martin Schulz tot president van die Europese Parlement gekies.

Verwysings

Kategorie:Italiaanse ministers Kategorie:Ministers van Buitelandse Sake Kategorie:Europese Kommissarisse van Italië Kategorie:Adjunk-premiers Kategorie:Presidente van die Europese Parlement Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense