duimnael|Mathias Binswanger (2008) Mathias Binswanger (* 10 Oktober 1962 in St. Gallen) is 'n Switserse ekonoom. Hy is professor in ekonomie aan die Universiteit van Toegepaste Wetenskap Noordwes-Switserland in Olten, privaatdosent aan die Universiteit St. Gallen, en publikus.
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Switserse ekonome