duimnael|regs|Broodrolletjies in 'n mandjie.
Broodrolletjies is klein ronde of langwerpige broodjies wat op 'n bakplaat gebak word. Dit word algemeen gebruik vir die maak van hamburgers en worsbroodjies, en kan ook vir die maak van toebroodjies gebruik word.
Verwysings
Kategorie:Brode Kategorie:Duitse kookkuns