duimnael|regs|Mieliebrood in 'n gietysterpan Mieliebrood of suikermieliebrood is 'n Suid-Afrikaanse gereg. Dit is 'n versoete brood, gebak met geroomde mielies, dit word gewoonlik gebotterd geëet, vars uit die oond, terwyl dit nog warm is. Die brood word voorberei met mielies.https://togetherwomenrise.org/customsandcuisine/customs-and-cuisine-of-the-kingdom-of-eswatini-formerly-swaziland/https://books.google.co.za/books?id=udKYBAAAQBAJ&pg=PA84&redir_esc=y#v=onepage&q&f=false Tradisioneel word dit in metaal kakaoblikkies gepak, met die deksel op, en word dan gestoom.https://www.google.co.za/books/edition/Traditional_South_African_Cooking/7QlbDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=1

Mieliebrood is 'n tradisionele maaltyd of straatkos in Eswatini. Dit neem 20 tot 35 minute om voor te berei en 30 tot 45 minute om in die oond te bak.

Mieliebrood, gemaak van wit of geel mieliemeel, is 'n algemene brood in die Amerikaanse kookkuns.

Verwysings

Kategorie:Brode Kategorie:Suid-Afrikaanse kookkuns